Laerskool Fairland Laerskool Fairland Laerskool Fairland Laerskool Fairland
KFC - Proud Supporter of your School
By Laerskool Fairland word leerders begelei om gebalanseerde tieners te wees met die oog op sukses in die horskool.

Die skool se belofte dat elke leerder saak maak is n aktiewe leefwyse vir almal.
12 Oktober 2013 - Vonkelfees
30 May '13
Rugby o/11 - Laerskool Fairland se o/11A rugbyspan het die afgelope Aprilvakansie aan n toernooi te Konka (Rustenburg) deelgeneem, waar 19 skole ...
30 May '13
Rugby Eerstespan - Laerskool Fairland se Eerstespan het die afgelope Aprilvakansie aan n toernooi te Konka (Rustenburg) deelgeneem, waar 20 skole ...
30 May '13
ATLETIEK - Dit is die eerste keer in Laerskool Fairland se geskiedenis dat hulle 3 SA kampioene in hulle midde het. Op 15 en 16 Maart het die Suid-Afrikaanse ...
7 Mar '13
MUSIEK - Die volgende leerders het baie goeie resultate behaal tydens hul musiekeksamen: Nicolene Meiring musiek: teorie wisseltrofee 99% UNISA ...
7 Mar '13
SWEM - Margaret Kotz het op Saterdag 9 Februarie die Midmarmyl in ʼn tyd van 46 minute en 30 sekondes geswem.
7 Mar '13
SA CHAMPIONSHIP FOR PERFORMING ARTS - Lauren Blight, graad 7/31 het op 2 Maart 2013 aan die provinsiale uitdunne vir SAATME, Beyond 2000, deelgeneem. ...
Amptelike kennisgewing ontvang van die Departement van Onderwys in verband met Toelatings 2014. Die prosedures, soos uiteengesit in die kennis-gewing, moet deur die skool gevolg word. Alle voornemende Gr. R- en Gr. 1-2014 ouers moet asb. kennis neem hiervan!
© 2006 - 2014 Laerskool Fairland. Alle Regte Voorbehou. Ontwerp deur Web Mechanix