Vinknes Voorskool Fairland
Aktiwiteite
Vinknes
Geriewe
Skoolure
Dagprogram
Aktiwiteite
Skoolgereedheid
Kostes
Aansoekvorms
Kontak Ons
Die volgende aktiwiteite word opsioneel op afsonderlike dae aangebied:
  • Tennis, Intro-gholf en pottebakkery
  • Ballet en musiek
  • Playball, Action Ball en drama
  • Mini-netbal, Catrobatkidz en judo
  • Semas Wiskunde en Ruggakids
Prettige aktiwiteite gedurende die jaar sluit in instappies aan die hand van die tema van die week, fietsie-dag, koekverkoping en Kerspartytjie.
© 2009 - 2012 Laerskool Fairland. Alle Regte Voorbehou. Ontwerp deur Web Mechanix