![]() |
![]() |
|
LAERSKOOL FAIRLAND BANKBESONDERHEDE FNB - Cresta Rekeningnommer: 62007496228 Takkode: 254905 Faks: (011) 678-9012 (Vir Aandag: Verna) E-posadres: finansies@lsfairland.co.za Gebruik altyd as verwysing u kind se naam en van/rekeningnommer/graad. VOORSKOOLGELD (GRAAD R) (R13 250.00 per leerder per jaar.)
Die betalingsopsies vir 2012 is soos volg:Opsie 1: Enkelbedrag: 'n Deposito van R1 700.00 is betaalbaar voor of op 23 September 2011 en die bedrag van R10 800.00 betaalbaar in een bedrag voor of op 28 Januarie 2012. (Korting R750.00). Opsie 2: Debietorder 'n Deposito van R1 700.00 is betaalbaar voor of op 23 September 2011. Die balans van R11 550.00 is betaalbaar in elf gelyke paaiemente van R1 050.00. 'n Reëling moet getref word voor of op 20 Januarie 2012, dat betaling per debietorder sal geskied. Opsie 3: Internetbetalings/ Tjekbetalings/ Kontantbetalings: 'n Deposito van R1 700.00 is betaalbaar voor of op 23 September 2011 en die balans ten bedrae van R11 550.00 betaalbaar in elf gelyke paaiemente soos skriftelik ooreengekom sal word voor of op 20 Januarie 2012. 'n R75.00 hanteringsfooi sal gehef word op elke agterstallige paaiement maandeliks betaalbaar, hetsy by wyse van debietorder of andersins. |
|||||||||
|
||||||||||