VRIENDE VAN FAIRLAND (VVF) is n welsynsorganisasie wat op die been gebring is om elkeen in die gemeenskap die geleentheid te bied om op sy of haar unieke
manier ‘n bydrae te lewer.
Moenie vir iemand sê:
“Gaan eers terug en kom môre weer,
dan help ek jou,”
as jy nou reeds kan help nie.