HOE HELP EK?
HOE MELD EK BEHOEFTE AAN:
DAAR IS VESKILLENDE KANALE WAT OUERS KAN GEBRUIK OM BEHOEFTE AAN TE MELD:
- E-pos inligting aan vvf@lsfairland.co.za of skakel Mev M Taljaard by 083 298 5254
- Vir anonieme briewe – plaas in groen posbus by die seuns badkamers en by Mnr Ebbe se klas.
VVF werk in noue samewerking met skool en Juf Estelle Venter is die VVF Verteenwoordiger van Laerskool Fairland. Onderwysers meld by haar behoefte aan en sy is
skakel met Vriende van Fairland
HOE KAN EK BETROKKE RAAK
- Stuur e-pos aan vvf@lsfairland.co.za of skakel Mev M Taljaard by 083 298 5254
HOE MAAK EK 'N FINANSIELE BYDRAE:
- Vul die aanlyn Debietorder vorm in op Laerskool Fairland webwerf onder Vriende van
Fairland
- Bankdeposito's kan gemaak word aan:
VVF Bankbesondehede: (vir Debietorders/ Eenmalige Betalings)
Rekeningnaam: Vriende van Fairland
FNB-Cresta - Takkode: 254-905
Rekeningnommer: 623 0070 5186
Faks: (011) 678-9012 (Vir aandag: Karén Reyneke)