SUKSES-STORIES
Die volgende is voorbeelde waar die visie van Vriende van Fairland, om trots enwaardigheid by elke leerder te verseker, 'n werklikheid geword het.
- Leerder met baie swak sig het oogtoets ondergaan en binne 'n week bril gekry - groot impak op skoolwerk.
- Verskaffing van netbalklere en hokkie sporttoerusting aan leerders wat nie kon deelneem agv van finansiële beperkinge - hierdeur kon ons verseker dat
leerders deelneem aan spansport
- Mediese dienste - Dokters konsultasies en verskaffing van medikasie, wat 'n direkte impak op die leerder se gesondheid het
- Bystand met betaling van toer/kampfooie/toer