tuisblad wat is ons? dienslewering projekte hoe help ek? fonsinsameling sukses stories kontak ons nuusbrief
WAT IS ONS?

VRIENDE VAN FAIRLAND (VVF) is n welsynsorganisasie wat op die been gebring is om elkeen in die gemeenskap die geleentheid te bied om op sy of haar unieke manier ‘n bydrae te lewer.

Vriende van Fairland streef om waardigheid en trots by families en veral ons leerders te verseker en om ondersteuning te bied vir leerders om hulle volle potensiaal te bereik.

Die volgende Behoeftes is geidentifiseer waarby VVF hulp verleen en betrokke raak as die leerder/s behoeftig is:
  • Kos (YUMMY PROJEK) & (VVF Spens)
  • Terapie bv Spraakterapie & Arbeidsterapie
  • Berading ( Sielkundig)
  • Mediese Dienste
  • Akademiese Hulp
  • Sport
  • Kultuur
Vriende van Fairland het 'n lys van Diensverskaffers wat gebruik word om hulp te verleen